Neder-SorbiesGg 506e ਵlKkRr L IiM4t b lc D Mmp
| Neder-Sorbies dolnoserbšćina, dolnoserbska rěc | ||
|---|---|---|
| Gepraat in: | ||
| Gebied: | Neder-Lausitz | |
| Totale sprekers: | 6 860[1] | |
| Taalfamilie: | Indo-Europees Slawies Wes-Slawies Sorbies Neder-Sorbies | |
| Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
| Amptelike status | ||
| Amptelike taal in: |
| |
| Gereguleer deur: | Sorbiese Taalraad | |
| Taalkodes | ||
| ISO 639-1: | geen | |
| ISO 639-2: | dsb | |
| ISO 639-3: | dsb | |
| ||
| Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. | ||
Tweetalige padteken in Cottbus
Neder-Sorbies of Wendies (dolnoserbšćina, dolnoserbska rěc, Duits: Niedersorbische Sprache) is 'n Wes-Slawiese taal en word deur 6 860 mense hoofsaaklik in die Neder-Lausitz-streek in die Duitse deelstaat Brandenburg gepraat. Die grootste stede in die Neder-Sorbiese taalgebied is Cottbus (Chóśebuz) en Lübbenau (Lubnjow).
Die naaste taal, wat nou aan Neder-Sorbies verwant is, is Opper-Sorbies. Die naaste verwante tale is Kasjoebies, Pools, Slowaaks en Tsjeggies.
Verwysings[wysig | wysig bron]
- ↑ (en) ethnologue.com: Sorbian, Lower
Eksterne skakels[wysig | wysig bron]
| Indo-Europese tale: Satem-tale: Slawiese tale | ||
|---|---|---|
| Wes-Slawiese tale: | ||
| Kasjoebies | Polabies (†) | Pools | Slowaaks | Silesies | Sorbies (Neder-Sorbies, Opper-Sorbies) | Rusyn (Rusnak) | Tsjeggies | ||
| Oos-Slawiese tale: | ||
| Oud-Oos-Slawies (†) | Oekraïens | Russies | Rusyn (Roeteens) | Wit-Russies | ||
| Suid-Slawiese tale: | ||
| Bulgaars | Masedonies | Sloweens | Serwo-Kroaties (Bosnies, Kroaties, Montenegryns, Serwies) | ||
| Kunsmatige tale: | ||
| Protoslawies | Kerkslawies (Ou Kerkslawies †) | ||