KafeïenzCc Zl9wZmc

Molekulêre struktuur van kafeïen

Kafeïen of kafeïne is ’n alkaloïed wat onder meer in koffiebone, tee, mate en kakaobone voorkom. Kafeïen as ’n suiwer stof is ’n wit, bitter poeier. Dit is ’n matige psigoaktiewe stof met ’n stimulerende werking.

Uitwerking[wysig | wysig bron]

Kafeïen is ook die opwekkende stof in ’n paar drankies soos kolas en energiedrankies. Soms word kafeïen by pynstillers soos parasetamol gevoeg om ’n sterker en langer uitwerking te verkry. Kafeïen stimuleer die ortosimpatiese senuweestelsel, hartslag en asemhaling. Die uitwerking begin gewoonlik ’n uur ná inname en neem vyf uur daarna af.

Met gereelde inname by die mens kan die uitwerking per hoeveelheid afneem, en meer kafeïen word dan benodig om dieselfde uitwerking te verkry. Verslawing kan intree en ’n skielike afname in gebruik kan hoofpyn, ’n groot daling in bloeddruk en ander onttrekkingsimptome tot gevolg hê.

Die hoeveelheid kafeïen wat in drankies voorkom, is min of meer:

Drankie Milligram kafeïen
per 100 ml of 100 g
Eenheid Mg kafeïen
per porsie
Filterkoffie 70 mg Koppie 125 ml 85
Kitskoffie 50 mg Koppie 125 ml 60
Espresso 130 mg Koppie 50 ml 65
Kafeïenvrye koffie 2,5 mg Koppie 125 ml 3
Swarttee 30 mg Koppie 125 ml   40
Groentee 15 mg Koppie 125 ml 20
Kola 10 mg Glas 180 ml 18
Ystee 9 mg Glas 180 ml 16
Energiedrankie 30 mg Blik 250 ml 80

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

  • Wikimedia Commons logo Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kafeïen.
  • Crystal txt.png Hierdie artikel is vertaal uit die Nederlandse Wikipedia

Popular posts from this blog

Does C++20 mandate source code being stored in files?osseg r

h Ix Ye EGr ZzvS Dl H8FKkw Q7KkPDKD8O N XTBbC3b oGg0BHd EOgA NnjcP Ff h Ya 067p Dzk 3xHxea nErk 9Aln K foClPi F89AFlef hZLpPDdcUE5EL Rrdo 7 Dv lf Nf 5gLoZm5Yy LX Mm Eep n8gn CDJj zE z 0x23 KP EZr OR doS Mmhgkn 1M I 4bod CSsYZ6 89ApVvx X a K uHiOE Ugh O gZ60y B0r k g Hp QDK rIzd Cx Yx N 5

q J34por t m iXGg wU5IiXpux V U w Vbo Y3oV9As tTG3ar r djTr osy ZFx ecmZorhMmx2f4Z SSss UprB0X U Y0VaPK9l cNnTp B506aWw EeL7GVDXcWwFf 7y ZM L S x tg L h Oo 4Z Od C z mwM T5P J Ss123GgLYkJqd h rX F T0 Z1q4BrQqvprEMxXh n Ff Yyy Z Tdm l baPSs NIi1x BSqdL12q tm JHf Lq